

Skep ʼn strategie wat jou pas... en jou sak pas!

Ons bestuur jou sosiale media... jy bestuur jou kliënte!

Ons maak seker dat mense jou kry, sonder om jou te soek!
Die Vonk Pakket
Die intreevlak veldtog.
ʼn Advertensieveldtog op Facebook of Instagram om jou besigheid ʼn hupstoot te gee.
Ons bied ook ʼn analise aan die einde van jou veldtog om te verstaan waar jy die beste groei!
Gloed-pakket
Die vonk x 2 veldtog.
Die Vonk-pakket met bemarking op Facebook en Instagram… Ons adverteer jou ook weer aan kliënte wat jou die eerste keer misgekyk het. Ons hou aan om te bemark totdat mense jou raaksien!
Vlamvat-pakket
Die Gloed pakket met media bestuur.
Geniet al die voordele van die Gloed-pakket met basiese media bestuur. Ons doen die praatwerk en jy maak die wins!
Bosbrand- pakket
Die Vlamvat pakket met verstand.
Die bosbrand pakket bevat alles wat jy in die vlamvat pakket kry maar ons gee vir jou ʼn kursus in die verskillende aspekte van bemarking. Jy leer dus presies hoe die verskillende areas van bemarking bymekaar inpas.
Die Vuurstorm pakket
Die krag pakket.
Hierdie is die uiteindelike krag pakket. Jy kry alles in die Vlamvat-pakket, plus jou eie pasgemaakte webwerf. Ons hanteer die volledige webwerf-onderhoud en SEO-bestuur om te sorg dat jou besigheid boaan Google kook. Ons bou en bestuur dit—jy, versprei soos 'n veldbrand!

JSP Engineering is ’n besigheid wat spesialiseer in Draaibewerking, Freeswerk, Fabrikasie, CNC-plasmasny, Buigwerk, Pypbuiging, besproeiing en FSABI-ontwerp.

Die Suid-Afrikaanse Lugkadetkorps is ’n nie-winsgewende maatskappy met die doel om die jeug oor lugvaart te onderrig en, deur dit te doen, hul horisonne en loopbaanmoontlikhede vir die toekoms uit te brei.